Menu
Cart 0

The Toerboer Blog

My Journey to the Dark Heart of Africa

Posted by Dawid de Wet on

The Democratic Republic of the Congo seemed to lure me into its vast ocean of green like a mermaid. This country filled with conflict, corruption, natural beauty and perilous places needed exploring. It was up there on my list with Antarctica and Siberia. With my job as an overland safari guide I was able to visit places I dreamt of as a child. But this mysterious central African country did not fit into any overlanding itinerary anymore. And to travel the Congo one needed to be the Congo. At the beginning of 2011 I found myself in Uganda’s Queen Elisabeth...

Read more →

Ry en Loop van Otter na Riemland

Posted by Dawid de Wet on

Daar was geleenthede tydens my reis dat ek gedink het wat de drommel doen ek nou eintlik. Dis die jaar 2006, mense gaan nie meer stop en my oplaai nie, dis te gevaarlik. Maar dis juis die avontuur van duimreis, jou emosies spring van ’n Springbok-nederlaag tot by die ekstase van Gibbs-sesse in die wêreldbekertoernooi. En die gevoel van tevredenheid en geholpenheid wanneer ek opgelaai word en net kan sit en die bome en die kilometers flits verby en ek weet nou’s ek reg tot by die volgende dorp. Dis opwindend én skrikwekkend.  Die sproei van die Indiese Oseaan het...

Read more →

Afrika Mak Gemaak

Posted by Dawid de Wet on

Vir menige besoeker is die vasteland van Afrika donker en misterieus. Daarom verkies hulle om eerder met 'n overland-toer die bosse aan te durf. Vir dié groep was Afrika toe nie wat hulle verwag het nie. Dié is die verhaal van een van my eerste overland-toere. Veertien reisigers is reg om Afrika aan te pak. Ted van Nieu-Seeland is 71. Hy het gehoorprobleme en moet eers sy gehoorstuk verstel om die gefluit van die vragmotor se turbo's te demp. Sy vrou is Jude. Hulle vier hul 47ste huweliksherdenking op toer, maar hulle lyk 20 en pasgetroud. Martina van Duitsland besoek...

Read more →

Backdoor Happiness

Posted by Dawid de Wet on

We shrugged Harare off like a bad habit as we headed further south through our tumultuously beautiful neighbouring country. Chivhua and Gutu came and went with the lasts rays of the afternoon sun. Ominous clouds gathered. We entered the Lake Mutirikwi region through its backdoor. The dirt road spewed up blood red dust that mixed with the mountain mist as we crossed the wall of Lake Mutirikwi. Fresh air washed into the cabin while the sounds of Pink Floyd flowed out into the dark - Wish you were here.  The road resembled Mario Balotelli’s hairstyle - a thin slice of...

Read more →

Toerboer in the Media

Posted by Dawid de Wet on

Toerboer featured here!

Read more →